Luna is n amazing hond!! Sy is vreeslik lief vir haat boeties en het baie vinnig aan gepas by hulle. Sy love dit om te gaan stap en om in die water te speel (sy is omtrent heeldag in die water). Sy maak ons lag met haar naskuurigheid en oulike dingetjies wat sy doen. Sy geniet dit baie om saam haar boeties te speel. Sy is baie slim en leer verskriklik baie vinnig. Sy kan al sit, poot gee en se Love you (met n soentjie) as ons ry.
 
Luna is n baie liefdevolle hond en wil net maaitjies wees met almal (mens of dier). In die begin was dit n groot aanpassing, vir haar, haar 2 boeties en ook self vir ons. Dit het n rukkiegevat vir haar om gewoont te raak aan als. Sy was in die begin n baie  bang hond en het weg gekruip as ander mense kom kuier, maar met n bietjie tyd en liefde het sy so mooi aan gepas en is nou glad nie meer bang nie. Ons is baie lief vir Luna en in die kort rukkie het sy baie diep in ons harte in geklim. N rescue hond straal net n ander tipe liefde uit wat mens nie kan verduidelik nie.
 
Fourie Family

HOW TO ADOPT

What to find out the costs and procedures involved in adopting a furry friend?

WANT TO SET UP A PLAYDATE?

Email us TODAY!

WANT TO SPONSOR THEIR KENNEL

Help us keep these FurFriends warm and tummies full. By sponsoring a kennel you also help us in getting them a FurEver Home.