Oreo bring soveel ekstra liefde en vreugde. (ons het 6 ander honde ook) hy smile vir alles, en wys sy tandjies heeltyd, al kry hy raas, hy is net ALTYD happy. Hy laat ons baie lag met al die snaakse en vreemde goed wat hy doen.
Mens wil hom net opvreet van oulikgeid.
Hy wil net heeltyd speel en volg ons orals.
Ons het nie gedink daar is n leë plekkie in ons harte en huis nie, tot die dag wat ons oreo ontmoet het.
van Staden Familie